Algemene Vrae

Wat is die wagtyd?
Natuurlike afsterwe: 6 maande. Onnatuurlike afsterwe: onmiddellike dekking. Selfdood: 12 maande.
Is mediese ondersoek nodig?
Nee, geen mediese ondersoek is nodig nie.
Kan ek kontantdekking neem?
Ja, maar kontantdekking vereis ’n bestaande begrafnispolis.
Hoe betaal ek?
Pay@, EFT of kontant soos deur kantoor bevestig.

Terug