VEILIGE OPLAAI - STRYDOM FINAL

1. Hierdie ZIP bevat NIE data/data.json, audit.json of debug_save_log.txt nie.
   Jou bestaande data op die server moet bly waar dit is.

2. Moenie /public_html/final/data/ uitvee voor jy oplaai nie.

3. save.php maak nou outomaties backups in:
   /public_html/final/data/backups/

4. As data.json ongeldig raak, sal save.php STOP en nie die databasis oorskryf nie.

5. Die auto-save is stadiger gemaak om onnodige duplikaat skrywes te verminder.
