POLICY - APPLY RECALL WYSIGINGS FINAL

Laai hierdie 3 files op na jou /policy folder:

1. functions.php
2. changes_import.php
3. changes.php

MOENIE enige data folder, .json of .csv vervang nie.

Wat dit regmaak:
- /policy ignoreer nou die ou /changes tuiste.
- /policy lees recall-wysigings vanaf /apply/changes_data/pending_changes.json.
- Changes Import trek daardie recall-wysigings in.
- Approve op so 'n wysiging update die live policy met al die nuwe /apply data.
- Reject laat die live policy onveranderd.

Gebruik:
1. Doen Recall op /apply en submit.
2. Gaan na /policy.
3. Klik Pending wysigings / changes_import.php.
4. Klik Trek alles in.
5. Gaan changes.php en Approve of Reject.
