FINALE AANPASSINGS - USER CASH-UP EN 58MM KWITANSIE

Oplaai:
1. Laai die hele inhoud van hierdie policy folder op oor die bestaande /policy folder.
2. Moenie data/*.json uitvee nie. Hierdie zip bevat data omdat dit in die oorspronklike zip was; maak eers backup van data op server indien nodig.

Wat verander is:
- Gewone users word vanaf index.php na user.php geneem, nie meer na admin dashboard/recall skerm nie.
- Header wys vir gewone users net: Betaling, My Cash-Up, Logout.
- Admin behou Dashboard, betalingslys, verslae, arrears, users, audit en imports.
- User.php is nou 'n vinnige premium-skerm:
  * soek polis / ID / naam / selfoon
  * ontvang premie teen die vaste polis-premie
  * druk eerste 58mm kwitansie outomaties
  * lapsed/cancelled/inactive polisse word geblok
  * user sien eie dag-totaal en My Cash-Up
- Cash-Up/Dagverslag gebruik die ingelogde user se naam uit die policy login session.
- Deleted/voided/verwyderde betalings word uit die user verslae uitgesluit.
- Record_payment blokkeer lapsed/cancelled polisse ook op backend vlak.
- 58mm receipt print CSS is geforseer op 58mm papier met geen ekstra bladsye nie.

Belangrik oor printer:
- Vir 58mm POS printers moet Chrome print destination op die POS printer wees.
- Paper size moet 58mm/Receipt wees indien die driver dit wys.
- Margins: None/Geen.
- Scale: 100%.
