FINALE AANPASSING - USER SKERM + BETALINGS + ARREARS

Laai hierdie pakket oor jou bestaande policy folder.

MOENIE jou bestaande policy/data folder uitvee nie.
Hierdie pakket bevat net programlêers en nie data nie.

Ingesluit:
1. Gewone users kry aparte eenvoudige skerm.
2. Users sien nie admin verslae, aansoeke, wysigings, audit, import of werknemers nie.
3. Admin bly met volledige dashboard.
4. Premie en bedrag is geblock vir users.
5. Slegs admin kan bedrag verander by betaling.
6. Nota/verwysing word outomaties geskep vanaf inception/volgende betaalmaand.
7. Receipt wys datum, tyd, gebruiker, maand en nota.
8. Outomatiese At Risk / Final Notice / Lapsed logika.
9. Polis verval outomaties na die 15de van die derde gemiste maand.
10. Admin verslae vir At Risk, Final Notice en Lapsed met WhatsApp skakels.
11. WhatsApp boodskap gebruik naam en van, polisnommer, uitstaande bedrag, Pay@ no en bankbesonderhede.

